HOME | TOURS | ACCOMMODATION | ADVENTURE | TEAM BUILDING |
CORPORATE EVENTS
TOURISM OFFICES | NEWS | WHY SOUTH AFRICA? | GUEST BOOK | AFRIKAANSE REISSTORIES
PHOTO ALBUM | ABOUT US | CONTACT US
![]()
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
venues and events for 4 X 2 diff-locks and other all-wheel drive vehicles like
Freelander, RAV, CR-V, Terios and iO
guided family orientated trails along forgotten back roads with camping facilities or cottages at the overnight spots
Programme (English)
Most of South Africa's back roads run through rugged and beautiful scenic areas. Many of these routes are not accessible to the general public. By joining our drives and safari's you will not only get access to these gems, but also experience some of our countryside's best kept secrets. Explorer Braham van Zyl, an experienced outdoor guide and travel journalist, will be your host on most of these trails.
meetings will take place as close as possible to the
first weekend of each month
Day routes will take place at the same venue on both the Saturday and the Sunday.
Camping facilities or cottages / guesthouses will be available at weekend routes.
Longe safaris consists out of various laps. Guests can join us for as many of these as laps they like.
Corporate groups are welcome to contact us for information on special trips.
Date |
Route |
District |
Duration |
|
| 2 & 3 February | Riviersonderend | Riviersonderend | Day or weekend | |
| 1 - 3 March | Dassie | Swellendam | Weekend | |
| 30 March 7 April | Southern Cape Safari & Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Southern Cape, Oudtshoorn, The Hell, Prins Albert | Holiday safari & Art Festival | |
| 3 & 5 May | Eagle Rock | Ceres Karoo | Weekend | |
| 10 & 12 May (Additional outing) |
Eagle Rock | Ceres Karoo | Weekend | |
| 1 & 2 June | Appel route | · | Grabouw | Day/Weekend |
| 29 June 3 July | Richtersveld Safari | · | Namakwaland | Holiday safari |
| 3 July 21 July | Namibia Safari | · | Namibia | Holiday safari |
| 3 & 4 August | Traveler's Rest | · | Cederberg | Day or week-end |
| 7, 8 September | Zevenfontein 'ladies day' |
· | Robertson | Day or week-end |
| 5 & 6 October | Paardeberg | · | Swartland | Day or week-end |
| 2 & 3 November | Heuningberg | · | Swartland | Day or week-end |
| 30 November & 1 December 2001 | Cederberg circle | · | Clanwilliam | Weekend |
Please consult the following dates of public holidays and
school terms before planning your trips:
| PUBLIC
HOLIDAYS 2001 |
|
| Thursday 21 March | Human
Rights Day |
| Friday 29 March | Good
Friday |
| Monday 1 April | Family Day |
| Saturday 27 April | Freedom
Day |
| Wednesday 1 May | Workers
Day |
| Sunday 16 June | Youth Day |
| Monday 17 June | Public
Holiday |
| Friday 9 August | National
Womens Day |
| Tuesday 24 September | Heritage
Day |
| Monday 16 December | Day of
Reconciliation |
| Wednesday 25 December | Christmas
Day |
| Thursday 26 December | Day of
Goodwill |
| WESTERN CAPE'S SCHOOL TERMS | |
| 1 st term | 23/1/2002 - 28/3/2002 |
| 2 nd term | 10/4/2002 - 28/6/2002 |
| 3 rd term | 22/7/2002 - 27/9/2002 |
| 4 th term | 7/10/2002 - 6/12/2002 |
Spesiale roetes vir voertuie wat gemaak is om ons land se amper vergete agterpaaie te verken.
Baie van ons roetes loop langs ou wapaaie, vergete veldpaadjies of grondpaaie wat baie min gebruik word. Dis net die soort van ryplek vir diegene wat 'n diff-lock bakkie, Freelander, RAV, CR-V, Terios, iO of iets soortgelyks het. Dié paaie is almal in 'n redelik goeie toestand en jou voertuig sal dus nie sommer seerkry nie. Daar sal egter genoeg geleentheid langs die pad geskep word om ook die voertuie se eintlike veldryvermoë te beproef. Braham van Zyl, wat vroeër vir die Buite-Burger buitelugstories geskryf het, is jou gids tydens die meeste van hierdie togte. Kliek hier om aan te skuif na ons storieblad waar 'n klompie van sy artikels te lees is.
Die oornagplekke bied beide kampeerplekke en hutte of gastehuise. Ons aktiwiteite is op die gesin gerig en daar sal genoeg te doen wees vir kinders. Ons maak ook langs die pad soveel as moontlik kontak met plaaslike inwoners wie ons besoeke aan hulle gebiede verryk met hulle kennis van die wêreld waar hulle bly.
byeenkomste vind so na as moontlik aan die eerste naweek van elke maand plaas
Dagroetes vind plaas op plekke waar ons op beide die Saterdag en die Sondag beskikaar sal wees.Kampeerfasiliteite of kothuise / gastehuise is beskikbaar by naweekroetes.
Lang safaris bestaan uit verskillende bene. Gaste kan self besluit hoeveel hiervan hulle wil meemaak.
Koperatiewe groepe is welkom om ons te kontak vir inligting rakende spesiale groepritte
Datum |
Roete |
Distrik |
Tydsduur |
|
| 2 & 3 Februarie | Riviersonderend | Riviersonderend | Dag of naweek | |
| 1 - 3 Maart | Dassie | Swellendam | Naweek | |
| 30 Maart 7 April | Suid-Kaap Safari & Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Suid-Kaap, Oudtshoorn, Die Hel, Prins Albert | Vakansie safari & Kunstefees | |
| 3 & 5 Mei | Eagle Rock | Ceres Karoo | Naweek | |
| 10 & 12 Mei (Ekstra uitstappie) |
Eagle Rock | Ceres Karoo | Naweek | |
| 1 & 2 Junie | Appelroete | · | Grabouw | Dag/naweek |
| 29 Junie 3 Julie | Richtersveld Safari | · | Namakwaland | Vakansie safari |
| 3 Julie 21 Julie | Namibië Safari | · | Namibië | Vakansie safari |
| 3 & 4 Augustus | Traveler's Rest | · | Cederberg | Dag/naweek |
| 7, 8 September | Zevenfontein 'damesdag' | · | Robertson | Dag/naweek |
| 5 & 6 Oktober | Paardeberg | · | Swartland | Dag of naweek |
| 2 & 3 November | Heuningberg | · | Swartland | Dag of naweek |
| 30 November & 1 Desember | Cederberg sirkel | · | Clanwilliam | Naweek |
Raadpleeg asb die volgende datums van
openbare vakansiedae en skoolvakansies wanneer jou jou uitstappies saam met Eksplôr SA
beplan:
| OPENBARE
VAKANSIEDAE 2001 |
|
| Donderdag 21 Maart | Menseregtedag |
| Vrydag 29 Maart | Goeie Vrydag |
| Maandag 1 April | Gesinsdag |
| Saterdag 27 April | Vryheidsdag |
| Woensag 1 Mei | Werkersdag |
| Sondag 16 Junie | Jeugdag |
| Maandag 17 Junie | Openbare vakansiedag |
| Vrydag 9 Augustus | Nasionale Vrouedag |
| Dinsdag 24 September | Erfenisdag |
| Maandag 16 Desember | Versoeningsdag |
| Woensdag 25 Desember | Kersdag |
| Donderdag 26 Desember | Welwillendheidsdag |
| SKOOLKWARTALE:
WES-KAAP |
|
| 1 ste kwartaal | 23/1/2002 - 28/3/2002 |
| 2 de kwartaal | 10/4/2002 - 28/6/2002 |
| 3 de kwartaal | 22/7/2002 - 27/9/2002 |
| 4 de kwartaal | 7/10/2002 - 6/12/2002 |
HOME
| TOURS | ACCOMMODATION
| ADVENTURE | TEAM BUILDING | CORPORATE
EVENTS
TOURISM OFFICES | NEWS | WHY SOUTH AFRICA? | GUEST BOOK | AFRIKAANSE REISSTORIES
PHOTO ALBUM | ABOUT US | CONTACT US
Visits to this page since 20 June 2001