A
fully equipped 77mē cottage in Swellendams sought after Hermitage valley, 2 km from
town, 10 minutes walk from nature reserve, 5 minutes drive from golf course and only a few
hundred yards away from the majestic Langeberg Mountain. All you have to bring is your
food and drinks, as well as your own towels. Offering 2 bedrooms, bathroom, living room, open plan kitchen and car
port. Covered front stoep facing the mountain. Braai on stoep. The 800 mē lush-green lawn
is an open invitation to kids.
Swellendam's best kept secret
- the Hermitage Valley
Centrally situated for outdoor activities
like walking, mountaineering, mountain biking, horse riding, fly fishing, canoeing,
off-road driving, abseiling and watersport.
Dit is n ideale plek vir wie in
rustige omgewing wil bly. Die pad vanaf die dorp loop daar in die mond van die asemrowende
Hermitage Kloof dood.
Swellendam
se bes bewaarde geheim - die Hermitage Vallei
Swellendam se Hermitage vallei is n gewilde kuierplek aan die voet van die
Langeberge. Heelwat buitemense het al eiendomme in ons vallei kom koop en baie gedoen om
die omgewing te verbeter en te verfraai. Die vallei word ook al hoe meer deur
internasionale filmspanne besoek, wat hierdie besondere omgewing met die diep kloof in die
Langeberg as agtergrond vir hulle stories gebruik.
Dit was tot ongeveer 40 jaar gelede
n gebied waar kleinboere n bestaan uit groenteproduksie gemaak het. Die
groente is geleidelik deur braambessie lande en weiveld vir melkbeeste vervang. Hierdie
unieke braambessie is n gesogte produk en word slegs in hierdie omgewing op groot
skaal verbou. Ons buurplaas se
Braambessie proelokaal, waar verskeie produkte van hierdie klein vruggie geproe en gekoop
kan word, is van Swellendam se gewildste besoekpunte.
|